Bassek - Bashewa Security - 24 hour Electronic Monitoring, Armed Reaction, Patrols, Alarm Systems, Guard Duties

Meer oor ons
Sedert Piet en Tina van der Merwe alleeneienaarskap van dié sekuriteits-onderneming bekom het, het die kliëntebasis saam met die verbeterde en uitgebreide dienslewering drasties gegroei. Die nodige registrasie is by Sira gedoen en al die betrokkenes moes aan Sira opleidingstandaarde voldoen. Met die afskaling van die kommando's het Piet betrokke geraak by sektor-polisieëring en het hy reeds 'n goed ge-oliede stelsel met wye gemeenskapsbetrokkenheid gevestig.

About us
Since Piet and Tina van der Merwe obtained ownership of the security firm, their client base and services improved drastically. The necessary registration with Sira was done, as well as proper training of all personnel according to Sira standards. With commando's phased out, Piet became actively involved in sector policing and he established a proven system involving the community and their safety.

 

Bassek - Bashewa Security - 24 hour Electronic Monitoring, Armed Reaction, Patrols, Alarm Systems, Guard Duties