 |
Alarm Stelsels
In Desember 2004 het Bassek ‘n private frekwensie bekom en oorgeskakel
na die jongste en beste wat tegnologie in die veld van alarm-monotering
kan bied. Die rekenaargedrewe stelsel is so geprogrammeer dat
selfoonboodskappe bykans onmiddelik na aktivering aan verskillende mense
deurgestuur word. Op hierdie manier word Bassek se manne in die veld en
by die moniteringskamer, die bure, die ploteienaar en wie die kliënt
ookal gelys wil hê, dadelik gewaarsku.
Die alarmstelsel het 'n verdere funksie wat hulpverlening meer doelgerig
en effektief maak. Deur 'n knoppie in die huis te druk stel die kliënt
Bassek in kennis oor die presiese aard van die probleem. Die rekenaar
stuur onmiddelik die boodskap deur as die probleem medies, misdaad of
brand van aard is.
Alarm Systems
In December 2004, Bassek obtained a private frequency and switched
over to the latest technology in the field of alarm monitoring. The
computer driven system is programmed to send cellphone messages almost
instantly to different people after an alarm has been activated. In
doing so, Bassek’s personnel on duty and at the control room, the
neighbours, smallholding owner, and whomever the client prefers to be
notified, will be warned immediately.
The alarm system is made more effective by means of a
panic button installed in the home. Bassek will then be immediately
notified of a problem for assistance, whether it be medical, crime or
fire related. |
 |