![]() |
||
![]() |
Dienste Gewapende reaksie: Die mense van die gewapende reaksie is deurgaans slaggereed om toe te slaan as ernstige misdaad sou voorkom, maar dit is nie waar hulle pligte eindig nie. Hulle verleen ook waardevolle hulp in gevalle waar vreemde honde amok maak by huise of slange hulle weg in 'n huis in gevind het. 'n Begeleidingsdiens word ook verskaf, waar 'n persoon nie vrou-alleen by 'n tuiste hoef aan te kom nie. Wagdienste: 'n Gewapende of ongewapende wag word op 'n perseel geplaas as mense weg is van hulle huis of selfs tuis is. Hierdie wag is direk in verbinding met die Bassek-voertuie wat die gebied deurlopend patrolleer. Services Armed reaction: The armed reaction task force is constantly ready to assist where help is needed. These men also give valuable assistance with problems like strange dogs and snakes causing havoc. People can also be escorted, for instance, a woman does not need to arrive home alone. Guard Services: An armed or unarmed guard is put on the premises of people away or even when they are home. This guard is constantly in contact with the Bassek vehicles patrolling the area. |
|
![]() |
|
|